REIK NA 'N GOEIE VAG VAN GEHALTE
Die evalueringstelsel van Cape Wools SA vir die beste ekonomies geklasseerde skeersel dra by tot beter gehalte en skeerselvoorbereiding. Dit vestig ook die trots dat die skeersel besoedelvry en volgens NWKV klasstandaarde en die korrekte bestuurspraktyke aan kopers aangebied word. Die stelsel gee ook erkenning aan wolprodusente en die klassers wat die skeersels geklas het.
WOLBOER / WOOL FARMER het by van die toppresteerders in die NWKV se kompetisie vir die beste ekonomies geklasseerde skeersel gaan kers opsteek oor wat hul suksesresep is. Almal was dit eens dat betrokkenheid by die skeer- en klasproses ononderhandelbaar is.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Wolboer / Wool Farmer
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by