WAAROM MOET EK IN-ENT?
Siektevoorkoming deur inenting is nie so eenvoudig dat 'n eenvormige program vir alle veeboere landswyd uitgegee kan word nie.
Veeartse gebruik die siekterapporteringsverslag al vir die afgelope 12 jaar om 'n oorsig te gee van watter siektes in die land voorkom ; watter siektes is seisoenaal ; watter veroorsaak die meeste probleme en watter kom NIE in sekere areas voor nie, maar wel in ander. Siekterapportering se doel is om veeboere beter te dien tov siektevoorkoming - werk dus met u veearts saam !
Om riglyne van 'n inentingsprogram te ontvang, whatsapp 072 1735 705 met die volgende besonderhede:
1) Naam en van
2) Distrik waar u boer
3) Eposadres
4) Naam van die kuddevaarts wie gebruik word
Dr. Danie Odendaal onderhoud met Agri TV