LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD
Die eerste drie tot vier maande van ’n lam se leeftyd is baie belangrik ten opsigte van leeftydproduksie, dit sluit reproduksie, wolproduksie en karkasgroei in. Indien lammers en ooie gedurende hierdie tyd afgeskeep word, kan hulle nie volgens hulle genetiese potensiaal presteer nie.
Die kan gevolg word deur onvoldoende kuddegroei en winsgewendheid.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Annelize Smit van Niekerk
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES GESERTIFISEERDE WOL: SA SE WOLMARK-VOORDEEL IN 2023 Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by