GESERTIFISEERDE WOL: SA SE WOLMARK-VOORDEEL IN 2023
Die SA wolmark het in 2023 op 'n uiters positiewe noot afgeskop met prysverhogings van 9,3% en 11%; 2,7% en 3,8%; en 2,2% en 4% (ongesertifiseerde en gesertifiseerde wol respektiewelik) op die 3 veilings van Januarie. Cape Wools SA markaanwyser sluit op R173,81/kg vir ongesertifiseerde wol en R189,08/kg vir gesertifiseerde wol op die laaste veiling van Januarie. Hierdie prysstygings word toegeskryf aan 'n goeie vraag na veral gesertifiseerde wol van goeie kwaliteit en die Chinese ekonomie wat weer begin herstel nadat COVID-19 inperkingsregulasies verslap is.
Indien prystendense van die afgelope seisoen ontleed word, is dit baie duidelik dat alle gesertifiseerde wol sonder twyfel voorkeur in die wolmark geniet, en goeie premies verkry bo ongesertifiseerde wol.
Artikel wolboer Vol. 11 - Nr 1 2023
RWS AND SCWS - A VIEW ON SOUTH AFRICAN WOOL'S SUSTAINABILITY STANDARD
Sustainability standards in textiles, and specifically in animal fibres like wool, are something that will probably stay with us for an exceedingly long time, if not forever. But some confusion still exists as to why there are different standards and how they work. Interoperability and cooperation are becoming important to avoid audit fatigue for producers and buyers. The fact remains though, that buyers and consumers want certified sustainable wool.
ARTICLE WOOL FARMER VOL 10 - NR 6 2022
SCWS - 2021 IN REVIEW - AND LOOKING SUSTAINABLY AHEAD Subheading
Deon Saayman, Cape Wools general manager looks back on the first year of the implementation of the Sustainable Cape Wools Standard (SCWS), audits, and at how sustainability standards might shape the wool market, and prices, in 2022.
ARTICLE WOOL FARMER VOL. 9 - NR 6 2021
Leave a comment