KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES
In die Landbouweekblad van 11 November 2021, berig Fredalette Uys oor 'n 10 jaar projeksie, waar die aansienlike groei in die produksie van wol in die kommunale wolgebiede, Suid Afrika in die voorste plek in die internasionale wolwedloop kan plaas.
Volgens die jongste BFAP-basislyn vir die tydperk 2021 tot 2030 kon die wolbedryf danksy openbare en private vennootskappe kommunale boere suksesvol bystaan om 'n hoëwaardekommoditeit vir die uitvoermark te produseer.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Leon de Beer
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS GESERTIFISEERDE WOL: SA SE WOLMARK-VOORDEEL IN 2023 Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by