Sheep-insurance-nwga-south-africa

Versekering - katastrofe dekking vir skape 

Die NWKV het 'n bekostigbare versekeringsproduk in samewerking met Hollard Versekering vir wolskaapboere beding. Lede van die NWKV kan nou katastrofedekking vir hul skape kry teen meer bekostigbare tariewe om hul ten tye van rampe teen algehele verliese te beskerm. Die versekering is ook aan nie-lede teen 'n hoër tarief beskikbaar. Die dekking sluit onder meer die verlies van wolskape weens brande, storms, vloede, weerlig, hael, sneeu en verkluiming in. Beperkte dekking vir die vervoer van skape na en vanaf die skeerlokaal is ook ingesluit.

Verhoogde perke nou beskikbaar vir katastrofe dekking vir wolskape

Die NWKV se katastrofe dekkingspolis is nou uitgebrei om voorsiening te maak vir groter dekking, waar dit voorheen beperk was tot net R1 miljoen per enkele gebeurtenis.  Die volgende verhoogde perke is nou beskikbaar teen bekostigbare premies.

 

 

Pakket Opsies

Premiewaarde @ R 2 500 / skaap

uitbetaal word

Premiewaarde @ R3 000/skaap Premiewaarde @ R3 500/skaap
R1 500 000

0.5280%  / R13,20 (lid)

1.0800%  / R27,00 (nie-lid)

R15,84 (lid) teenoor R32,40 (nie-lid)R18,48 (lid) teenoor R37,80 (nie-lid)
R3 000 000

0.6000% / R15,00 (lid)

1.2000% / R30,00 (nie-lid)

R18,00 (lid) teenoor R36,00 (nie-lid)R21,00 (lid) teenoor R42,00 (nie-lid)
R4 500 000

0.6600% / R16,50 (lid)

1.3200% / R33,00 (nie-lid) 

R19,80 (lid) teenoor R39,60 (nie-lid)R23,10 (lid) teenoor R46,20 (nie-lid)
R6 000 000 

0.7000% / R17,50 (lid)

1.4000% / R35,00 (nie-lid) 

R21,00 (lid) teenoor R42,00 (nie-lid)R24,50 (lid) teenoor R49,00 (nie-lid)

 

 

Dekking vir Brand, Weerlig, Storm, Water, Hael, Sneeu en Verkluiming 

Hollard is genoodsaak om ‘n wagperiode van 10 dae in te stel voor polis implementer word.

inligtingstukke & aansoekvorms vir polis 

Verkorte opsomming van dekking en prosedure

 

Hollard NWKV Kuddeskema Polisbewoording Polisbedrae sal verander na gelang van die dekking op skemabewoording. 

 

 

Aansoekvorm vir dekking

 

NWKV Lidmaatskap aansoekvorm (indien versekerde nog nie 'n NWKV lid is nie) 

 

 

EIS PROSES 

Goeie kondisie 

Lewende hawe soos in polisbylae omskryf moet almal in goeie kondisie en volmaak gesond en vry van besering wees by die aanvang van versekering. 

 

Vrektes van Lewendehawe 

  • By vrekte van enige dier soos beskryf in polisbylae, sal die Versekerde die Maatskappy onmiddellik (maar nie later as 24 uur na die voorval) daarvan verwittig en die Maatskappy 'n geleentheid gee om die karkas te ondersoek deur nie daaraan te sny of daarmee weg te doen voor die verstryking van minstens 24 uur nadat sodanige kennisgewing deur die Maatskappy ontvang is nie. 
  • Die Versekerde sal op sy eie koste binne 14 dae nadat hy versoek is om dit te doen, aan die Maatskappy inligting verstrek, gepaard met sodanige veearts sertifikate en bevredigende bewyslewering t.o.v vrekte, identiteit en waarde van die dier. 
  • Indien die eis erken word, sal die Versekerde op die voordeligste manier van die karkas ontslae raak en die bedrag wat daardeur ingewin word, sal aan die Maatskappy behoort. 

MET DIEN VERSTANDE DAT:

in gevalle van eise vir lewendehawe deur weerlig:

 

(a)  met die indien van 'n eis, die Versekerde die Maatskappy van 'n beedigde verklaring voorsien gedoen deur 'n onafhanklike Derdeparty om te bevestig - 

(i)  dat die dier(e) inderdaad deur weerlig gedood is 

(ii) dat die volle aantal diere wat in die Versekerde se besit is, asook die volle aantal diere wat nie behoort aan of in trust gehou word deur of wat in bewaring of onder die beheer van die Versekerde of enige werknemer of agent van die Versekerde is, ten tye van die verlies verklaar word. 

 

(b)  alle eise bo R5 000 onderhewig is aan 'n gepaardgaande veeartsverslag. 

 

Eisvorm 

 


 

 

Verspreiders Van Produk

Die NWKV het BKB (Efficient Group) en OVK identifiseer om produk te versprei, maar word ander Makelaars ook toegelaat onder die voorwaardes dat hulle 'n Hollard (HBM) agentskap het en dat die NWKV hul skriftelik sal bemagtig om die produk te mag verkoop met 'n afskrif aan Hollard Bloemfontein kantoor.  Skakel NWKV Hoofkantoor (041) 3655030, Me Riana Serfontein vir sodanige magtigingsbrief.

BKB (Efficient Group)

Aneldi Steenberg
Cell:  083-270 9673
Landline:  021-975 5455
E-mail:   aneldi@efw.co.za 

Carl Mostert 
Cell: 076-212 8647

E-mail: carlmostert@efw.co.za

Danie Gous
Cell:  083-331 5438
Landline:  022-931 2554
E-mail:   danie@efw.co.za

Pieter Van Vollenstee

Cell:  083-399 4235

Landline:  041-467 1534

E-mail:  Pieter@efw.co.za 


OVK/CMW

Christiaan Blignaut 

Cell:  082-823 0216

E-mail:  christiaanb@ovk.co.za

 

Christa Lemmer 

Tel no. 051 633 3228 

E-mail:  alnverseker@ovk.co.za 

Fanus Venter 

Cell:  064-505 4275

E-mail:  fanusv@ovk.co.za 

Janine Brits 

Cell:  082-771 6969

E-mail: janineb@ovk.co.za 

Juanine Scheun (PETRUSVILLE)
Cell:  082-823 0212 
Email:  htneise@ovk.co.za

Konrad Botha 

Cell:  082-823 0215

E-mail: konradb@ovk.co.za

Leandri Jansen 

Cell:  082-823 0215 

E-mail: leandrij@ovk.co.za

Paul du Toit 

Cell:  082-374 4984

Email:  alnverseker2@ovk.co.za


Thinus Mouton 

Cell:  082-850 0642

E-mail: thinusm@ovk.co.za

Adriaan Coetzee (CRADOCK)

Cell:  082-850 0642 

E-mail: adriaanc@ovk.co.za

ANDER / ONAFHANKLIK

Certisure, Bloemfontein

Charl Cronje 

Cell:  072-905 8989

E-mail:  carl.cronje@certisure.co.za 

 

Martie Harmse 

Email:  Martie.harmse@certisure.co.za

 

Jan Erasmus, FNB  
Cell:  082 494 9749
E-mail:  jan.erasmus@fnb.co.za

Marco Heymans (Smithfield)

Tel:  (051) 683 0234

Email:  marco1@zipplink.co.za

Email:  franci@zipplink.co.za 

 

Pieterse en Pote (Aliwal Noord) 

Tel:  (051) 633 3572 

Email:  jani@kingsley.co.za

Email:  ann@kingsley.co.za 

Overberg Wealth & Risk Management (Belville) 

Willem Bantjes  

Tel:  +27 (0)21 529 7040 

Email:  willem.bantjes@overbergwrm.co.za 


ABSA Versekerings- en Finansiële Adviseurs
(Aliwal Noord) 
Rozaan van der Walt 
Tel:  +27 (0)51 633 9339/9340 
Email:  rozaan.vanderwalt@absa.co.za 

GWK Makelaars
Janitha Viljoen 
Tel:  (053) 203 0865 / 082 889 4602  
Email:  janithav@gwk.co.za 
Email:  liches@gwk.co.za 

MVL Makelaars (Bloemfontein) 
Brigitta du Preez 
Tel:  (051) 436 8060   
Email:  brigitta@mvlbrokers.co.za 

Chambers Wealth (Bloemfontein)  
Herman Louw  
Tel: (051) 451 2125 
Email: herman@chamberswealth.co.za 

Capitaux (Bloemfontein)
Tewis de Bruyn 
Tel: (051) 430 4331 
Email: tewis@capitaux.co.za 

PSG Insure (Christiana) (North West) 
James Wilson 
Tel: (053) 441 3244  
Email: james.wilson@psg.co.za 

national-wool-growers-association-of-south-africa-communal-and-commercial

Follow Us

  

Head Office

+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...