TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG
Fredalette Uys, Landbouweekblad is genooi om saam met die NWKV hoofkantoor, die jaarlikse interstreek kuddekompetisie in Tarkastad by te woon. In die artikel, word die beoordelaars se ingenomendheid met veral die ooie, waarvan die meeste die nageslag van die ramme wat deel is van die ramprojek, weergegee.
Sy brei ook uit oor die snelle vooruitgang wat die kommunale wolboere die afgelope twee dekades gemaak het om hul inkomste uit wol te verhoog en hulle by die kommersiele hoofstroom te betrek. Die onttrekking aan staatshulp staan egter op die lewensaar van verdere noodsaaklike vooruitgang.
Landbouweekblad 20 Oktober 2022
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Fredalette Uys, Landbouweekblad
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES GESERTIFISEERDE WOL: SA SE WOLMARK-VOORDEEL IN 2023 Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by