WOLTAFELS EN HORTJIESVLOERE
Claude Beukes, Caledon Overberg is bereid om 5% van verkope wat deur die NWKV gekanaliseer word, terug te gee aan die organisasie. Skakel hom gerus by 084 587 4747 vir verdere navrae.
Woltafels
Woltafel (hout) (3.0 X 1.5m) = R3 500
Woltafel (hout) (stukkies) (2.4 X 1.0m) = R2 450
Pote van hierdie tafel vou in om maklik te bêre
Staaltafel (3.0 X 1.5m) = R5 500
Pote haal af en hele tafel kan uitmekaar om vervoer te vergemaklik.
Hortjiesvloere
Hortjies (60 X 50 X 38mm) - ongeveer R480 / vierkante meter
- skuins gesaag op een kant
- met "nailgun" vasgeskiet
- gebruik spesiale spyker
- hout is "pine treated"
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
NWKV
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by