WAT STAAN WOLBOERE TE DOEN IN JANUARIE MAAND ?
Belangrik om in Januarie maand daardie ooie wat tydens Oktober en November maande gedek is, te toets vir dragtigheid sodat boer presies kan weet watter kuddes dragtig is en watter nie.
Generiese Bestuurskalender
NWKV Produksie Adviesdiens gee maandeliks 'n lys van bestuursaksies wat belangrik ge-ag word om wolboere se veekudde beter te bestuur.
Somerreëngebied - Oktober en November For English version, click here
DESEMBER & JANUARIE
WAT STAAN WOLBOERE TE DOEN IN JANUARIE MAAND ?
Belangrik om in Januarie maand daardie ooie wat tydens Oktober en November maande gedek is, te toets vir dragtigheid sodat boer presies kan weet watter kuddes dragtig is en watter nie.
FEBRUARY & MARCH
The following practices should have been finalised in the summer rainfall areas by February / March.
April & mEI (SOMERREENGEBIED)
April is ‘n besige maand op ‘n wolboer se plaas, want ooie is besig om volstoom te lam. Indien ooie lam in gebiede waar weiding skraps is, moet kruipvoeding so spoedig moontlik aan daardie lammers gegee word. Hierdie aksie kan bydra dat ‘n totale lammeroes gered word.
MANAGEMENT PRACTICES FOR LATE SUMMER
Indien kruipvoeding aan lammers verskaf moet word, kan gebruik gemaak word van 'n Kruipvoer-Krip. Vir meer inligting en instruksies om dit self te maak. Kontak die Fraserburg Landbou Kooperasie (023) 7411252 vir bestelling.
AS JY HIERDIE KRIP GEBRUIK, HET JY NIE MEER 'N KRUIPVOERHOK NODIG NIE.
mei
Dit is nou tyd om vir daardie ooie wat hierdie tyd van die jaar lam, aanvullende voeding te gee - veral lekke. 'n Lek moet nie gesien word as kos vir die skaap nie, maar eerder as kos vir bakteriee in die spysverteringskanaal, wat help om die voedselvesel beter te verteer.
Junie & Julie (somerreengebied)
'N SKAAPBOER MOET DIT DOEN IN JUNIE MAAND !
Weidingstoestande behoort redelik goed te wees en moet boere aandag gee aan daardie lammers wat Maart / April gebore is. Lammers wat ouer as 2 weke is, moet behandel word teen lintwurm en rondewurms. Hierdie tyd van die jaar is Vit. A en minerale ook baie laag
Augustus & September (somerreëngebied)
The following tasks should be completed in the summer rainfall areas by August / September.
OKTOBER & NOVEMBER (SOMERREËNGEBIED)