The National Woolgrowers' Association (NWGA) initiated a focused Wool Sheep Training and Development Programme in 1997 to address the various challenges communal wool farmers face. This programme is funded by the Wool Trust and implemented by the NWGA on contract with Cape Wools SA (CWSA), the executive arm of the Wool Trust.
Partnerships with national, provincial and local government, as well as commerical producers, international donors, commercial banks, input suppliers, tertiary institutions and the private sector complement this very succesful initiative.
The programme involves the following focus areas: Organising wool sheep producers into wool growers' associations (WGA's), to collectively harvest, class and pack their wool (enabling them to have access to the formal wool market); training and mentorship; market readiness and access; improvement of communal flocks; and infrastructure development.
Article FarmBiz - September 2018
Die Suid-Afrikaanse wolbedryf kon dit regkry om sy aandeel in die groeiende Chinese mark "met welslae en op 'n manier wat swart boere insluit", te verhoog, het dr. Tracy Davids, navorser in landbou-ekonomie aan die Universiteit van Pretoria en die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP), gesê.
Op die bekendstelling van die BFAP se vooruitskouing vir 2018 - 2027 op Somerset-Wes, het Davids gesê Suid Afrika voorsien nou 10,4% van die totale waarde van Chinese wolinvoer teenoor net 4% tien jaar gelede.
Heelwat van die toename in produksie kan toegeskryf word aan groter deelname deur swart boere, veral in die Ooskaap.
"In 1997-'98 het swart boere wol ter waarde van R1,5 miljoen gelewe. Danksy genetiese verbetering en ander steun kon hulle in 2014-'15 wol ter waarde van sowat R130 miljoen lewer.
Hoewel Suid Afrika 'n netto-invoerder van skaapvleis is, word meer as 90% van die wol wat plaaslik gekweek word, uitgevoer. Suid Afrika was verlede jaar op twee na die grootste woluitvoerder in geldwaarde.
Die vraag na wol het sedert 2007 wêreldwyd met 2% per jaar toegeneem. In China, wat die grootste invoerder van SA wol is, het die vraag na wol met 4.5% per jaar gestyg.
Landbouweekblad - 31 Augustus 2018