Rambestuur in kleinveekuddes
Ramme verteenwoordig ’n groot kapitale uitleg in elke kudde. Met goeie rambestuur kan elke ram die maksimum aantal lammers moontlik verwek, wat beteken dat goeie rambestuur ‘n faktor is wat baie tot die winsgewendheid van die boerdery bydra. Artikel deur Juan Venter, NWKV produksie adviseur, Middelburg, Ooskaap. Basiese beginsels van rambestuur - Afgriland Mei / Junie 2016.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Juan Venter
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by