Wat beteken "optimalisering" nou eintlik vir jou as skaapboer?
Die konsep van optimalisering word dikwels gelykgestel aan maksimalisering van produksie. By maksimale produksiepraktyke kan dit gebeur dat die verhoogde inset van die produsent nie noodwendig tot 'n verhoging in winsgewendheid sal lei nie. Dit is waarom die konsep van strategiese voeding so belangrik is. die produksie- en reproduksiesiklus van die ooi is bepalend wanneer besluite geneem moet word om optimale produksie te verseker.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Jan Louis Venter
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by