Prikkelvoeding van ooie - is dit 'n hulpmiddel of geldmors?
DIE HOE EN WANNEER VAN PRIKKELVOEDING
Alhoewel daar al vir langer as ’n eeu navorsing oor die effek van prikkelvoeding gedoen word, kierang die vraag of produsente werklik noemenswaardige voordele daaruit put en of dit nog ’n aanvaarbare praktyk is. Veeplaas het by twee kenners aangeklop om te verneem wat die stand van sake rondom prikkelvoeding is.
Artikel in Veeplaas 24 September 2020
PRIKKEL OOIE VIR MEER LAMMERS
Prikkelvoeding het nie ten doel om ooie se besettingsyfer te verhoog nie, maar eerder om ovulasie te stimuleer.
Pretoria FM (Landbou nuus) voer onderhoud met Jan Louis Venter, Vrystaat Produksie Adviseur op 09.02.2016 oor die onderwerp.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Jan Louis Venter
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by