Wool Quality
Wolvesel van wolskape is sekerlik een van die natuurwonders van die skepping. Wanneer die wolvesel ontleed word, is dit duidelik dat dit nie deur die mens gemaak kon wees nie en dat dit ook nie so volmaak deur die mens, met al die tegnologie tot sy beskikking, nagemaak kan word nie. Omdat wol 'n natuurlike vesel is, het dit besondere eienskappe, soos dat dit brandbestand, warm, waterwerend en sag is. Wolprodukte het ook 'n lang lewensduur.
Artikel deur Gawie van Wyk, produksie-adviseur. NWKV Noordkaap. Verskyn in November / Desember 2013 uitgawe van Afgriland.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Gawie van Wyk
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa | website by