Versorging van vervangingsooie hou baie voordele in
Gys van Wyk van die plaas Goraas in Carnarvon distrik boer al vir 33 jaar eksklusief met Merinos en heg groot waarde aan die spesiale versorging van sy jong speenooilammers. Die praktyk bring mee dat sy kudde jaarliks verjong met ‘n gevolglike gesonder wolgroei en –opbrings. Volbek-ooie wat vervang word is gewoonlik relatief jonk met ‘n goeie mark vir verkope.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Gawie van Wyk
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by