Plant nou voer vir komende winter
Mid Februarie 2016 het dit begin reën oor dele van die somersaaigebiede. In die meeste gebiede was dit te laat vir die aanplant van grane. Tog is daar steeds tyd vir die aanplant van voere om vir die komende winter voorsiening te maak. Eenjarige weidings soos voersorghums, voersorghum hibriede, sorghum X soedan hibriede en selfs tef (en tef-mengsels) kan oorweeg word. Plant sorghum cultivars wat ‘n fyn struktuur het en smaaklik is. Praat met ‘n plaaslike saadhandelaar oor die beste cultivars wat u nou kan aanplant. RSG Landbou se Dr. Chris Viljoen het met Dr. Louis du Pisani oor hierdie onderwerp gesels.
Grazing Management Basics
Grass growth stages grazing management
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Dr Louis du Pisani
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by