Wat is goeie finansiele beplanning op die plaas ?
Boere het goeie vermoe om geld te maak, maar baie keer sukkel hulle om daardie geld wat hulle maak, te behou. Die volgende 2 slaggate word in getrap in pogings om geld te behou:
1) Verkeerde aanwending van oortrokke bankfasiliteit. Is NIE daar om 'n boerderyverlies reg te maak of om persoonlike spandering te finansier nie.
2) Boere fokus op minimum belastingbetaling teenoor om maksimum wins na belasting te maak.
Radio onderhoud tussen Louis du Pisani en RSG Landbou.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Dr. Louis du Pisani
Latest Blogs
Sheep shearing instruction manual DOWN REGULATION OF OJD WAAROM MOET EK IN-ENT? Praktiese bestuursvoorstelle en wenke vir lamgeboortes LAMSORG EN VOEDING: VAN GEBOORTE TOT SPEENTYD BLUETONGUE CONTROL WITHOUT VACCINE Industry guidelines for farm procedures TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG FOOT AND MOUTH DISEASE VIDEOS KOMMUNALE BOERE KAN GROOT VONK WEES Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by