Verbruikers wil weet hoe wol geproduseer word in terme van dierewelsyn, hulpbronbenutting, etiese arbeidspraktyke en verantwoordelike finansiële bestuur. Hierdie belangrike aspekte word binne die Cape Wools Industriestandaard beoordeel.
Erkenning aan Carin Venter, Plaasmedia vir die maak van die video.