Die belangrikheid van wolklassering

Suid-Afrikaanse wol is reeds dekades lank bekend vir sy kwaliteit en hoë standaard van wolklassering wat die skeersel uiters gesog op die internasionale mark maak. Standaarde behoort egter van tyd tot tyd hersien en aangepas te word om in voeling te bly met veranderings in die mark.

Jan Louis Venter gesels met Grootplaas oor die onderwerp.

Kyk die vollege uitsending hier: