TERUGVOER OOR DIE WOLBEDRYF
Skaapboerdery is die oudste georganiseerde bedryf en vorm steeds 'n aansienlike gedeelte van die totale landbousektor. Die wolbedryf het homself ook oor die jare gevestig en word baie suksesvol in Suid Afrika bedryf. Leon de Beer, Hoofbestuurder van die NWKV het met Grootplaas oor die sake gesels.
Grootplaas het weer op 11 Junie 2018 ‘n opvolggesprek met Leon de Beer van die Nasionale Wolkwekersvereniging gehad oor kwessies in die wolbedryf.
Leave a comment
Keep me updated?
Be the first person to comment.
Quick Navigation
Leon de Beer
Using this site means you accept its terms | PAIA Manual | Copyright © 2025 National Wool Growers Association, South Africa | website by