Contact
Head Office (Port Elizabeth)
Western Cape (Caledon)
Eastern Cape (Middelburg)
Kwazulu Natal
Mpumalanga (Ermelo)
Free State (Bloemfontein)
Northern Cape (Carnarvon)
Shearing Department (Bloemfontein)
Communal Production Advisors
Events
2024 Nat. Congress
Delegates Registration - 2024
Guest Registration - 2024
Previous Congresses
2022
2021
2019
News
Articles
Newsletters
Farmer Development
Wool Farmer
Membership
Hollard Insurance Risk Cover
Wool Products
About
Leadership, Operational reports & Structure
History of NWGA and Wool Industry
Industry Roleplayers and Partnerships
Compliance
Home
MENU
Home
About
Leadership, Operational reports & Structure
History of NWGA and Wool Industry
Industry Roleplayers and Partnerships
Compliance
Wool Products
Membership
Hollard Insurance Risk Cover
Wool Farmer
News
Articles
Newsletters
Farmer Development
2024 Nat. Congress
Delegates Registration - 2024
Guest Registration - 2024
Previous Congresses
2022
2021
2019
Events
Contact
Head Office (Port Elizabeth)
Western Cape (Caledon)
Eastern Cape (Middelburg)
Kwazulu Natal
Mpumalanga (Ermelo)
Free State (Bloemfontein)
Northern Cape (Carnarvon)
Shearing Department (Bloemfontein)
Communal Production Advisors
Month:
All Months
2023-12
2023-04
2023-02
2022-11
2022-10
2022-07
2022-04
2022-02
2021-04
2021-03
2020-09
2020-07
2020-03
2020-01
2019-12
2019-11
2019-10
2019-08
2019-07
2019-05
2018-12
2018-11
2018-10
2018-09
2018-08
2018-07
2018-06
2018-05
2018-04
2018-03
2018-02
2018-01
2017-11
2017-10
2017-09
2017-07
Author:
All Authors
Abraham Landman
Abraham Landman
Animal Health Forum (AHF)
Annelize Smit van Niekerk
Bom Louw
Bom Louw
Bonita Francis
Bonita Francis
Buks Olivier
Cape Wools SA
Cape Wools SA
Clarence Friskin
Dawie Botha
Dawie Botha
Deon Saayman
Deon Saayman
Dr Louis du Pisani
Dr Louis du Pisani, Jacques Jansen van Vuuren
Dr. Claudia Cordell
Dr. Danie Odendaal
Dr. Francois van de Vyver
Dr. Frans Jooste
Dr. Jasper Coetzee
Dr. Lawrence Hunter
Dr. Louis du Pisani
Dr. Louis du Pisani
Dr. Willem Hofman
Eddie Archer
Fredalette Uys, Landbouweekblad
Gawie van Wyk
Guillau du Toit
IWTO
Izak Klopper
Izak Klopper
Jan Louis Venter
Jan Louis Venter
Jannie Fourie
Jannie Fourie
Jasper Coetzee
Juan Venter
Kobus Grobler
Lawrence Maduna
Leon de Beer
Leon de Beer
Leon de Beer, Jan Louis Venter
Magdalene Morse-Jones
Morne Viljoen
NWGA
NWGA
NWGA Production Advisory
NWKV
NWKV
Niel Viljoen
Prof. Gareth Bath
Prof. Hennie Snyman
RuVASA and LWCC
Various
Wolboer / Wool Farmer
Wolboer / Wool Farmer
Category:
All Categories
Breeding, selecting & reproduction
Climate and Drought
Communal
Contamination
Farm Economics
Flock Health
General
Grazing & Pasture
Historical
Infrastructure
Management Programs
News
Predation
Processing of wool
Responsible wool production
Sheep Nutrition
Sheep Shearing
Sheep welfare
Stock Theft
Threats / Risk Management
Wool Classing
Wool in Woord
Category: General
WOLBEDRYF SE KODE VIR BESTE PRAKTYKE (KVBP)
Published on 2019-05-15
Sedert die vroeë 2000's het wol begin wegbeweeg van die kommoditeitsmark en in 'n spesialiteitsmark gevestig begin raak. Die gevolg hiervan is dat die eindverbruiker al meer vrae vra oor die produksieprosesse van wol. Die eindverbruiker het, wêreldwyd en in byna alle bedrywe, 'n verbru...
Read more...
WAT IS DIE BESTE MANIER OM NA WOLSKAPE OOR TE SKAKEL?
Published on 2018-11-21
Wolskaapboerdery is tans op 'n hoogtepunt. Baie boere wil daarna oorslaan, maar is met die huidige hoe pryse van wolskaap-ooie onseker of dit ekonomies geregverdig is. Die NWKV se Produksie Adviseurs beskik oor rekenaarprogramme wat produsente met die besluit sal help. Lees vo...
Read more...
TERUGVOER OOR 2018 KONGRES
Published on 2018-06-27
Terugvoering oor die Nasionale Wolkwekersvereniging se 89ste jaarkongres wat op 13 & 14 Junie 2018 by die Pine Lodge Vakansieoord in Port Elizabeth plaasgevind het.
Read more...
TERUGVOER OOR DIE WOLBEDRYF
Published on 2018-05-04
Skaapboerdery is die oudste georganiseerde bedryf en vorm steeds 'n aansienlike gedeelte van die totale landbousektor. Die wolbedryf het homself ook oor die jare gevestig en word baie suksesvol in Suid Afrika bedryf. Leon de Beer, Hoofbestuurder van die NWKV het met Grootplaas oor die sa...
Read more...
Best practice reference manual for wool sheep farming
Published on 2018-04-04
In a world where consumers increasingly value products that are natural, produced with social responsibility and with environmentally friendly production standards, it becomes important that the meaning of these concepts are understood.For the producer it is important to understand the meaning of wo...
Read more...
NWKV bied uitstekende ontledingsdiens aan boere
Published on 2017-11-17
Waarom aan Ekonomiese studiegroep behoort?Om doeltreffend te boer en wins te maksimeer, is dit belangrik om jaarliks jou Boerdery te ontleed en evalueer sodat nodige veranderinge en regstellings gemaak kan word. Die inskakeling by ‘n Ekonomiese studiegroep is die medium wat boere kan gebruik...
Read more...
Die verdwynfaktor - wat loop skeef tussen skandering en lam?
Published on 2017-11-01
Australiese navorsers glo hulle kan die lampersentasie van Merinokuddes met tot 40 persentasiepunte verhoog indien hulle embriomortaliteit kan beperk. Fetusverdwyning tussen skandering en lam is 'n wenslike probleem. Artikel deur Dr. Jasper Coetzee soos verskyn in die Wolboer Julie / Augustus 2015.&...
Read more...
Praktiese opleidingsprogram om ooikuddes se REproduksie te maksimaliseer
Published on 2017-11-01
Boere word uitgenooi om deel te neem aan ‘n opleidingsprogram wat hulle sal help om die reproduksie van hul ooi-kuddes te verbeter. Hierdie praktykgerigte program bied aan elke wolboer die geleentheid om daardie bestuursaspekte en –vaardighede wat die grootste invloed op die ooikudde se re...
Read more...
Prikkel ooie vir meer lammers
Published on 2017-11-01
Daar word al vir meer as 100 jaar navorsing oor die effek van prikkelvoeding op die reproduksie van ooie gedoen. Die resultate van hierdie navorsing wissel egter. Die vraag ontstaan dus of prikkelvoeding by ooie die moeite werd is. ARTIKEL DEUR JAN LOUIS VENTER &nb...
Read more...
Beste praktyke vir lenteparing
Published on 2017-11-01
Lenteparing geskied vanaf September tot en met Desember. Gawie van Wyk, NWKV produksie adviseur Noordkaap gee advies oor beste praktyke wat die hoogste moontlike besetting van ooie verseker. Artikel deur Gawie van Wyk
Read more...
Versorging van vervangingsooie hou baie voordele in
Published on 2017-11-01
Gys van Wyk van die plaas Goraas in Carnarvon distrik boer al vir 33 jaar eksklusief met Merinos en heg groot waarde aan die spesiale versorging van sy jong speenooilammers. Die praktyk bring mee dat sy kudde jaarliks verjong met ‘n gevolglike gesonder wolgroei en –opbrings. Volbek-ooie wat verv...
Read more...
Verdien ponde en dollars met skaapskeer
Published on 2017-10-23
Die NWKV is opgewonde oor die toekoms van jong skeerders en wolklassers in Suid Afrika, aangesien hierdie beroepe talle werksgeleenthede skep. Met nagenoeg 15 miljoen skape wat jaarliks in Suid Afrika geskeer moet word, bly dit die bedryf se verantwoordelikheid om te verseker dat daar genoeg o...
Read more...
Seleksie van vervangingsooie - beste bestuurspraktyke
Published on 2017-10-18
Dit is 'n bekende en belangrike praktyk in veeboerdery om elke jaar ongeveer 25% tot 30% van die ooikudde met jong ooie te vervang en wel om die volgende redes:Om die ooikudde se gemiddelde ouderdom te handhaaf.Om ouer diere waarvan die produksie en reproduksie vermoë begin daal, te vervang.Om die ...
Read more...
Optimum nutrition for breeding ewes
Published on 2017-10-06
Once a ewe’s maintenance nutrient requirements have been met, nutrients can be effectively channelled to achieve optimum production. Dr Francois van de Vyver looks at nutrient requirements during the crucial production stages of the breeding ewe. Article in Farmers Weekly
Read more...
Voeding van jong lammers, waarom is dit so belangrik ?
Published on 2017-10-06
Die melkproduksie van lakterende ooie op 'n hoë voedingspeil, sal 'n piek bereik teen 4 weke na lam, waarna melkproduksie reguitlyning afneem. Wanneer ooie hul piek melkproduksie bereik, groei die lammers ook baie vinnig. Hoe jonger die lam, hoe meer doeltreffend kan hy melk en/of voer ...
Read more...
Die uitgroei van jong ooie
Published on 2017-10-06
Hoe goed moet 'n jong ooi versorg word van geboorte tot haar eerste lam? Peter Steyn van Malmesbury glo dat vanaf sy kan kruipvoer vreet tot en met sy haar eerste lam(mers) gee, sy soos "kroon juwele" versorg moet word. Die resultate spreek vanself op hierdie Swartland demonstrasieplaas (sien ...
Read more...
Voorbereiding van ooie vir herfsparing
Published on 2017-10-06
Die doel met die voorbereiding van ooie vir herfsparing is om ovulasietempo en besetting te maksimeer. Hierdie is 'n baie belangrike skakel in die reproduksie ketting. Indien hierdie fase nie suksesvol is nie, laat dit groot leemtes in die totale vertakking. Voeding is seker die belangrikste aspek i...
Read more...
Belangrikheid van strategiese voeding
Published on 2017-10-06
Lees hoe Lourens en Elana Swart, produsente van Swellendam in die Weskaap enook bestuurders van 'n NWKV demonstrasieplaas, die effek van strategiese voeding getoets het. Hierdie sukses van verbeterde strategiese voeding het tot gevolg gehad dat voedingsbeginsel uitgebrei word na die res van di...
Read more...
beste bestuurspraktyke vir skeer
Published on 2017-07-04
Bestuur van skeerders en die skeerproses Skeerders is afhanklik van 'n goeie inkomste van die hoeveelheid diere wat per dag geskeer word, daarom is die voorbereiding vir skeertyd en die instandhouding van toerusting baie belangrik. Maak seker dat skeerders elke dag genoeg diere het om 8 ure lan...
Read more...
Follow Us
Head Office
+27 (0) 41 365 5030
+27 (0) 41 365 5035
nwga@nwga.co.za
Using this site means you accept its
terms
|
PAIA Manual
| Copyright © 2024 National Wool Growers Association, South Africa
|
website by
OK / Close
Processing request...
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience.
Read more...
Accept
and Close