Wool Marketing

VENDOR DECLARATION OF PRODUCTION PRACTICES Note:

VERKLARING MET BETREKKING TOT PRODUKSIEPRAKTYKE Nota: Teken die verklaring en stuur na u betrokke makelaar.

Ek moes onlangs ‘n vraag beantwoord wat min of meer soos volg bewoord was: “Tot welke mate word die veselbedrywe deur aardverwarming en klimaats-verandering bevoordeel of benadeel?”