Hoe boer ek meer volhoubaar en winsgewend?

Wolskaap Bestuurswenke

Handige wenke ten opsigte van Wolskaapboerdery, insluitende Ram-aankope, speen van lammers, instandhouding van Ooikuddes en nog vele meer.  Lees verder.

 

Handleiding oor goeie bestuur vir Mpumalanga wolboer

Die Ermelo Streekkantoor van die NWKV het die Handleiding ontwikkel vir gebruik deur wolboere in distrikte van Mpumalanga.  Dit bevat belangrike inligting wat as verwysingsraamwerk vir goeie bestuur deur wolboere gebruik kan word.

 

WOL in woorde

Artikel deur Gawie van Wyk, produksie-adviseur:  NWKV Noordkaap.  Verskyn in November / Desember 2013 uitgawe van Afgriland.

 

WOOL versus MUTTON IN LAINGSBURG

A comparison of the performance under field conditions of woolled and mutton sheep flocks in a low rainfall region of South Africa by Prof. Beatrice Conradie of UCT and Abraham Landman, NWGA Production Advisor.  Centre for Social Science Research (CSSR) Working Paper published by the CSSR, University of Cape Town.

"Farmers in extensive grazing areas should take notice of woolled sheep's ability to compete and the wool industry should pay attention to further improving the reproductive performance of this sheep type.  The finding of woolled sheep's apparent lower susceptibility to predators deserves further study as it could become a strong argument for why farmers ought to switch (back) to woolled sheep."  Refer to Working Paper No. 331 2013.