Sheep shearing

Bestuur van skeerders en die skeerproses - Beste bestuurspraktyke

Skeerders is afhanklik van ʼn goeie inkomste van die hoeveelheid diere wat per dag geskeer word, daarom is die voorbereiding vir skeertyd en die instandhouding van toerusting baie belangrik. Maak seker dat skeerders elke dag genoeg diere het om 8 ure lank te skeer en beperk onderbrekings in die skeerhuis. Maak seker dat u skaapbestuursplan op datum is voor skeertyd.  Belangrike bestuurspraktyke wat Kobus Grobler, NWKV Produksie Adviseur Queenstown in artikel vervat het.  Lees volledige artikel.


Skeerhokbestuur:  Beste Praktyke

Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Middelburg OK gee raad oor watter voorbereidings getref kan word in en om die skeerskuur om besoedeling van vesel te voorkom.  Begin deur die jong skaap eerste te skeer, want die praktyk voorkom die verspreiding van absesse.  Verseker dat die hoogste standaarde van wolskeerselvoorbereiding gevolg word om te verseker dat die SA skeersel 'n gesogte kommoditeit bly.  Goeie klasstandaarde en kwaliteit wol sal altyd in aanvraag bly.  Lees volledige artikel.

 

Verandering in skeerfrekwensie - bemarkingsopsie

21 Februarie 2016 - Landbou Radio gesels met Mike van den Berg, BKB en Guillau du Toit, NWKV Nasionale Voorsitter oor skeer en die verandering in skeerfrekwensie wat op hierdie gegewe tydstip, 'n bemarkingsopsie wat oorweeg kan word.  Guillau pas hierdie praktyk vir die afgelope 2 en half jare toe.   Luister hier (vanaf minute 17:44 - 27:00)


NWKV lewer skeeropleidingsdiens aan boere op plase

11 November 2015 - Izak Klopper gesels met Landbou radio oor verskillende skeerderopleidingskursusse wat aangebied word vir jongmense en landbouers.  Hy verduidelik stap vir stap wat so 'n kursus behels.  (Luister vanaf 17:34 - 24:43 minute)  Luister hier


Versoek vir opleidingsentrum op plase vir studente

10 Augustus 2015 - RSG Landbou se Lise Roberts gesels met Izak Klopper, Bestuurder:  NWKV Skeerderopleiding oor hoe dit gaan met skeerderopleiding in SA en versoek vir opleidingsentrum vir studente op plase, vanweë toename in belangstelling by studente by landboukolleges.  Luister hier


Low uptake / high fall-out rate of trainee shearers in SA

Radio interview between Algoa FM (Agri Focus) and Dr. Louis Du Pisani (October 2015)

The shearing and wool-handling committee recently discussed a report on an investigation into the reasons why there is a low uptake and/or high fall-out rate of trainee shearers in South Africa.  The National Woolgrowers' Dr Louis du Pisani, conducted interviews with instructors from the NWGA shearer training and wool-handling division, the two biggest shearing contractors, BKB and CMW, trainees who had joined the shearing industry and progressed to higher levels, shearers, as well as the Shearing Advisory Committee and SA Sheep Shearing Federation.  Louis concludes his discussion by speaking on improving communication between shearing contractors, shearers and producers.  Part 1Part 2Conclusion.


2014 Wêreld Skaapskeerkampioenskappe

3 Junie 2014 - Izak Klopper, Bestuurder:  Skeerderopleiding gesels met RSG Landbou oor die feit dat Suid-Afrika weer eens wêreldkampioenne in Handskeer opgelewer het tydens die 2014 Wêreld Skaapskeerkampioenskappe in Ierland.  Luister hier.

12 November 2013 - Izak Klopper, Bestuurder:  Skeerderopleiding gesels met RSG oor die SA span wat gaan deelneem aan die 2014 Wêreld Skaapskeerkampioenskappe in Ierland.  Luister hier.