Drought management

GROOTFONTEIN DROOGTE DATABASIS - http://gadi.agric.za/articles.php?author=&title=droogte&search.x=0&search.y=0

Droogte bestuursbeplanning met behulp van klimaatsdata - http://gadi.agric.za/articles/Malan_PJ/bestuur.php

Bestuursbesluitneming tydens Rampdroogtes - http://gadi.agric.za/articles/Herselman_MJ/droogte.php

Hou oë oop vir voedingsprobleme van skape tydens droogtes -http://gadi.agric.za/articles/Agric/voedingsprobleme.php

Droogtebyvoeding – http://gadi.agric.za/articles/Agric/droogtebyvoeding.php

Goedkoop doepa vir skape in droogtetye: ‘n Knypie vis by die turksvy - http://gadi.agric.za/articles/Agric/knypie.php

Droogtes en die boer - http://gadi.agric.za/articles/Agric/dieboer.php

Droogtevoer van skape - hoe en wat - http://gadi.agric.za/articles/Agric/hoewat.php

Bestuur skape doeltreffend in droogte - http://m24lbarg01.naspers.com/argief/berigte/landbouweekblad/2000/09/8/38/1.html

Bestuur van skape tydens droogte - http://landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/bestuur-van-skape-tydens-droogte/

Bestuur die droogte en oorleef - http://landbou.com/bedrywe/diere/bestuur-droogte-en-oorleef/

Die benutting van garingboom as voedingsbron vir skape http://gadi.agric.za/articles/Hoon_JH/garga.php

Managing sheep in drought - https://www.business.qld.gov.au/industry/agriculture/animal-management/sheep/health-welfare/drought


SM 2000 rekenaar program
http://gadi.agric.za/software/sm2006/sm2006.php

Viapro rekenaar program http://gadi.agric.za/software/viapro/viapro.php


Drought Feed Calculator App

An Australian-first Drought Feed Calculator smart phone app has been designed to enable farmers to develop a drought feed strategy for sheep and cattle.  Farmers in any location can easily and quickly determine the minimum feed requirement for a range of animals with different nutritional needs.  The app helps farmers to:

  • *              Save time and money
  • *              Develop a well informed drought feeding plan
  • *              Understand energy requirements for stock

Download here.

 

Droogtevoeding

November 2015 - Radio Namakwaland gesels met Louis du Pisani oor droogtevoeding as opsie vir boer.  Hy beantwoord algemene vrae vanaf boere in drooggeteisterde gebiede, naamlik "Watter diere moet ek voer?", "Waar voer ek - op die veld?" en "moet daar afgewyk word van weidingstelsel en -sisteme en kampe oopgegooi word?"  Luister hier.  Dieselfde onderwerp word ook aangespreek op RSG Landbou op 5 November 2015 - luister hier.


November 2015 - Pretoria FM (Klankkoerant Landbou) gesels met Juan Venter, NWKV Produksie Adviseur Ooskaap waar hy wenke aan boere gee oor wat om met hulle vee te maak ten tye van die droogte.  Luister hier.


Voerkoste en voeraanvulling

RSG Landbou gesels met Dr. Louis du Pisani en hy gee raad hoe krisesbestuur toegepas word in die middel van 'n krises, soos in Des / Jan 2016 waar groot gebiede in droogte vasgevang is.  Hy gesels oor voerkoste en voeraanvulling en gee kritiese finansiële bestuurswenke (Jan 2016)  Luister hier.


As gevolg van die droogte, het vele boere in Suid Afrika nie genoegsaam ru-voerreserwes opgebou nie.  Dr. Louis du Pisani gesels met RSG Landbou en gee raad aan boere om ru-voer bronne wat nie normaalweg gebruik word nie en wat in alle waarskynlikheid op plase voorkom, te gebruik (April 2016).  Luister hier. (Vanaf minute 12:30 - 21:10)


Bestuur van veld na 'n droogte

Veld is veerkragtig en besit die vermoë om na afloop van 'n droogte te herstel.  Hoe meer oordeelkundig die herstel, hoe beter die toekomstige produksie van die veld.  Daar is twee komponente van die veld wat van toepassing is, naamlik daardie plante wat die droogte oorleef het en die nuwe generasie plante wat verskyn.  Artikel deur Dr. Louis du PisaniArtikel soos verskyn in Afgriland Mei / Junie 2016


01 Februarie 2016 - OFM-nuus se landbouredakteur, Sabrina Dean het met Dr. Louis du Pisani gesels oor die bestuur van weidingslande na droogtetye.  Hy verduidelik dat vee soms maerder begin word sodra nuwe groen gras beskikbaar kom en verwys na siektes soos bloednier en blousuurvergiftiging wat kan voorkom.  Luister hier.


DROUGHTS AND LIVESTOCK

There are three options that can be taken when faced with a prolonged drought: to feed, to sell or to slaughter . The time to act is immediately when confronted with the realisation that things are not going to improve in the short term. Starvation (doing nothing) must be avoided at all costs .  Article by Prof. Gareth Bath, Convener of the Livestock Welfare Coordinating Committee (LWCC). Read here.   Prof. Bath gesels met RSG Landbou oor dierewelsyn en droogte (Feb 2016 vanaf minute 7.25 - 12:45).  Luister hier.


Wanneer droogte boere se produksiesiklusse omvergooi, bestaan die moontlikheid dat swak besetting plaasgevind het met daardie ooie wat tydens Oktober / November deur ramme gedek is.  Dr. Louis du Pisani gesels met RSG Landbou en maak boere bedag dat goeie besetting en reproduksie nodig is na die droogte.  (Maart 2016).  Luister hier (begin - 4:45)

 

Bestuursmaatreëls wanneer in 'n midde van 'n rampdroogte

Artikel deur Dr. Louis du Pisani. 

Droogtebestuur - artikel deur Dr. Louis du Pisani

Verwante artikels in Landbouweekblad "Werk fyn met jou geldsake" & "Klop voertekorte met dié drie alternatiewe".


 

 

 

HET DIE AFGELOPE DROOGTE IN DIE VRYSTAAT 'N EFFEK OP WOLPRODUKSIE GEHAD? 

Mei 2017 - Jan Louis Venter, NWKV produksie adviseur is van mening dat die droogte beslis ‘n rol gespeel het in die afname  in wolproduksie in die Vrystaat.  Die huidige tekort aan vroulike diere vertraag die herstel van die bedryf en ooie behaal baie goeie pryse. Die goeie wolpryse stimuleer wolproduksie en die produksie behoort binne die volgende 2 jaar weer op die vlakke van 2013-14 te wees of selfs hoër. Produsente moet egter verantwoordelik wol produseer en hulle nie skuldig maak aan kontaminasie van die Suid Afrikaanse skeersel nie, sodat ‘n hoë gehalte produk aan die kopers gelewer kan word.  Lees hier.  

 

 

 

Save