Affiliations

THE International Wool Organisation (IWTO) is the international body representing the interests of the world’s wool textile trade and industry.

Vodacom het Agri SA ingelig dat die eerste 1 000 satelliet kommunikasiestelsels gratis vir boere geïnstalleer sal word met ‘n standaard installasie. Hierdie aanbieding geld vanaf 1 September 2012 tot 30 November 2012. Boerelede wat op hierdie aanbod reageer, kan ‘n besparing verwag van R4 118.00 met ‘n standaard installasie.